×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Precision Boeredag 2019 - Bayer Dekalb
04-03-2020
Kuilvoerroetes tydens die Precision Boeredag 2019. Ek het met Tony van Dekalb gesels oor hul varieteite van kuilvoerroetes wat hulle hier ge ...Read more

Capstone by Excelsior Boeredag
04-03-2020
Ons het met Deon van Capstone Seed gesels wat ook die Excelsior Boeredag bygewoon het. Wie is Capstone Seeds en hoe lyk die CAP 9444 in hier ...Read more

Beesboer van die Jaar - Sy Pa, Pat, het al die geheime
04-03-2020
Pat Eustace praat met ons oor die prestasie van sy seuns. Wat is die geheim en hoe maak u 'n sukses van multi-generasie boerdery? #BeesBoer

Hannes by Excelsior Boeredag
04-03-2020
Wat dink Hannes van Senekal oor die mielies en hoe gaan hulle mielies aanplant? #Senekal #ExcelsiorBoeredag

Stripgrazing in die veld.
04-03-2020
Verhoog die drakrag van jou veld tot en met 3 keer deur stripgrazing. Gallagher Animal Management se sisteem by Gideon Oosthuizen naby Rysmi ...Read more

Agripieces is besig om Nampo 2019 af te laai
04-03-2020
Agripieces SA is besig om hul dinge hier op Nampo 2019 af te laai. Dit is 'n week voor die tyd en daar is baie dinge wat gedoen moet word vo ...Read more