×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Challenger by die Harvester Race 2019
04-03-2020
Challenger het ook aan die Harvester Rce van 2019 deelgeneem #Challenger #HarvesterRace2019

Wat is die verskil tussen die T4i en die T4 eindstryd?
04-03-2020
Wat is die verskil tussen die T4i en die T4 einstryd? Chris van Claas SA vertel wat die verskil is. Claas SA hou ook vanjaar hul T4 eindtrek ...Read more

Hoe lyk Nampo 2019 voordat die eintlik begin?
04-03-2020
Micheal van Claas SA en Safari 4x4 vertel ons meer #Claas #Safari #Nampo2019

Liaan van Pioneer Seed SA is by die Harvester Race 2019
04-03-2020
Hoe lyk die mielies vir die resies? Is die mielie-oes in 'n goeie toestand en gereed? #Pioneer #HarvesterRace2019

Precision Boeredag - Pioneer Phb 33H54 as kuilvoer
04-03-2020
Kuilvoerroetes - Ons kyk na die Pioneer Phb 33H54 roetes wat geplant is #Pioneer #PrecisionBoeredag

Pioneer Weeg en Wen - Ons het ook aan die kompetisie deelgeneem
04-03-2020
Ons het ook 'n blok mielies ingeskryf vir die Pioneer Weeg en Wen Kompetisie. Kom! Tik ook joune in! #Pioneer #WeegenWen