×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595

Stephnus gesels oor die spesiale dames wat hy die 13de November by die Cape Prestige veiling aanbied
04-11-2021
Sirrs Borane bied slegs hulle beste die 13de November by die Cape Prestige Boran Veiling. Sy vroulike diere is nie net sag op die oog nie ma ...Read more

Ruan van Husqvarna gesels met ons oor sy rol by Husqvarna en hulle doenighede.
04-11-2021
Bricks gesels met Ruan van Schalkwyk, die areabestuurder vir Limpopo en Mpumalanga. Hy vertel ons van Husqvarna en wat hy daar doen.
Hierdi ...Read more

Jano het n Landini R50 se enjin oop gemaak om na al die komponente te kyk.
04-11-2021
Kyk gerus saam met Jano na n Landini R50 se enjin komponente.
Dankie aan Sparex wat die video moontlik gemaak het, vir meer inligting oor d ...Read more

Met groot hartseer neem Charles Greyling afskeid van sy Rooivelder kudde, kyk wat hy jou bied.
04-11-2021
Waarom het Charles vir meer as 20 jaar met die veldaangepaste beeste geboer en 'n goeie neseier geskrop in die proses, kom vind uit wat jy d ...Read more

Trio Hoërskool te Kroonstad doen proewe
04-11-2021
Riaan Burger van Trio Hoërskool in Kroonstad praat oor die proewe wat die jaar gedoen gaan word op hulle lande. Hoor bietjie wat hulle bepl ...Read more

Christopher gesels oor die Stockman's Elite veiling
04-11-2021
Christopher gesels oor die Stockman's Elite veiling, die boere, die diere wat in die area voorkom, syfers en waarom hy dink elke teler na di ...Read more