Stephnus gesels oor die spesiale dames wat hy die 13de November by die Cape Prestige veiling aanbied

2021-11-04 11:04 PM
Share this post on:
Sirrs Borane bied slegs hulle beste die 13de November by die Cape Prestige Boran Veiling. Sy vroulike diere is nie net sag op die oog nie maar spog met die regte lyne ook. Moenie uitmis op een van Stephnus se beste nie. #Farmspace #CapePrestigeAuction2021 #BoranCattle #SirrsBoran
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595