ATKV - ATKV Buffelspoort
- Manufacturer
- ATKV
- Description
- Buffelspoort is een van die gewildste kampeerbestemmings in SA. Benewens vierbed-tenthuise, het die oord n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome asook geplaveide staanplekke met skadunet, n kragpunt, n braai-area en uitstekende opwas -en ablusiegeriewe.
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595