FarmSpace - Agricultural Videos
-
2022 John Deere 6140M (1) Cab Trekker op die VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022
28-07-20222022 John Deere 6140M (1) Cab Trekker op die VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022. Registreer nou jou trekker of implement of registreer vi ...Read more -
Martin bring al van 1996 af bulle na die OTVL veiling toe. Hy vertel ons hoekom Brangus sy keuse is.
27-07-2022Martin Camfer bring al van 1996 af bulle na die OTVL veiling toe. Hy vertel ons hoekom Brangus hulle keuse is. Vleissentraal Ermelo Brangus ...Read more -
Laerskool Ottosdal Losgoedere Veiling saam met Casmar Landbou 3 Aug 2022
27-07-2022Casmar Landbou en Diewinkel hou saam met Laerskool Ottosdal 'n losgoedere veiling op 3 Augustus 2022. Daar gaan ongelooflik baie trekkers en ...Read more -
We are talking to Rudi about why he breeds with Limousins as well as what he brought to the auction.
27-07-2022We are talking to Rudi Hinze from Rodrique Limousin about why he breeds with Limousin cattle as well as what he brought to the Eastern-Trans ...Read more -
Allan from Versveld Beefmasters tells us about who they are and how they started with this breed.
27-07-2022We are talking to Allan from Versveld Beefmasters about who they are and how they started with the Beefmaster SA breed. For information abo ...Read more -
Ons gesels met Rudi oor hoekom hy met Limousin teel asook wat hy na die OTVL veiling gebring het.
27-07-2022Ons gesels met Rudi Hinze van die Rodrique Limousin oor hoekom hy met Limousin teel asook wat hy na die OTVL Ram en Bulveiling gebring het. ...Read more -
Arlington Boeredag 2022 - Hartland Trekkers
27-07-2022Wil jy 'n goeie 2de handse trekker koop of verkoop? Jossie vertel ons meer oor hoe Hartland Trekkers dit doen! Besoek www.hartlandtrekkers.c ...Read more -
Arlington Boeredag 2022 - Milwaukee
27-07-2022Maak jou lewe makliker met Milwaukee! Jossie wys vir ons van sy tools by Agri Arlington Boeredag 2022. Kontak hom by 082 573 7766 of besoek ...Read more -
Gerrie boer met Brahmane en het onlangs met 'n Beefmaster stoet begin. Wat bring hy veiling toe?
27-07-2022Gerrie boer al 'n rukkie met Brahmane en het nou ook 'n Beefmaster stoet begin. Ons gesels met hom oor die bulle wat hy Oos-Transvaal Ram e ...Read more -
Werner boer in Groenvlei met Drakensbergers. Watter bulle het hy na die veiling toe gebring?
27-07-2022Werner boer in Groenvlei met Drakensbergers. Watter bulle het hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring? Die bulle sal more om ...Read more -
Oos-Transvaal Ram en Bul Veiling 2022 - Dag2
27-07-2022Die Oos-Transvaal Ram en Bul Veiling 2022 word nou regstreeks uitgesaai. Met trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. #VleissentraalErmelo ...Read more -
Hendley Heyns gesels oor die Boran bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
26-07-2022Hendley Heyns gesels oor Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo se Boran bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan. Registreer ...Read more