FarmSpace - Agricultural Videos
-
Watter rol speel druk en druppel grootte by spuite? Jack van Syngenta vertel ons meer.
10-11-2022Watter rol speel druk en druppel grootte by spuite? Jack Pickering van Syngenta verduidelik hoe belangrik hierdie faktore is as jy effektief ...Read more -
Is jou testament reg? Annemarie van FNB gesels oor die vang plekke wanneer jy jou testament opstel.
10-11-2022Is jou testament reg? Annemarie van FNB gesels oor die vang plekke wanneer jy jou testament opstel by die OVK Vroueboeredag 2022. #FNB #Tes ...Read more -
Jo-Ann van OVK gesels oor die vrou en vesel volhoubaarheid by die OVK Vroueboeredag.
08-11-2022Jo-Ann van OVK gesels oor die vrou en vesel volhoubaarheid by die OVK Vroueboeredag 2022. #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #On ...Read more -
Livetrack wys ons hoe hulle veehanteringsimplement werk by die Nguni Regainer Groep boeredag.
07-11-2022Corne Serfontein van Livetrack wys ons hoe die buffel, hulle veehanteringsimplement, werk by die Nguni Regainer Groep boeredag en veiling 20 ...Read more -
Watter modifikasies het Pieter Roux op sy Badger Planter vir sy omgewing laat aanbring?
07-11-2022Pieter Roux plant nou al 'n paar seisoene met 'n Badger Planter en so kry mens mos idees ook. Hoe het Badger vir hom sy behoeftes hanteer? w ...Read more -
MSD gesels oor dieregesondheid by die Nguni Regainer Groep boeredag en veiling.
07-11-2022Jean Jordaan van MSD gesels oor dieregesondheid by die Nguni Regainer Groep boeredag en veiling 2022. Moenie uitmis op goeie raad nie! #Ngu ...Read more -
Wat is die potensiële risikos as dit so reën by tamaties? Ons vind meer uit by Lizindi van Sakata.
07-11-2022Wat is die potensiële risikos as dit so reën by tamaties en aartappels? Ons gesels met Lizindi van Sakata Seed Southern Africa en hoor waa ...Read more -
Waar kom Horsch vandaan? Phillip vertel ons meer al die pad van Duitsland af.
03-11-2022Phillip Horsch al die pad van Duitsland af vertel meer oor waar Horsch vandaan kom en hoe hulle die toekoms van die maatskappy sien. @Terrat ...Read more -
Hoekom is blaarvoeding en mikro-elemente belangrik by sojas? Hein van VS Agri vertel ons meer.
03-11-2022Hoekom is blaarvoeding en mikro-elemente belangrik by sojas? Hein van VS Agri vertel ons watter mikro-elemente in soja boontjies belangrik i ...Read more -
Skatkis Bonsmaras hou hulle 20ste Produksieveiling. Chris gesels met ons oor die veiling se sukses.
03-11-2022Skatkis Bonsmaras hou hulle 20ste Produksieveiling. Chris gesels met ons oor die veiling se sukses. So as jy wil weet hoe hulle dit doen, lu ...Read more -
Skatkis Bonsmara se 20ste produksieveiling 2022 in Vryburg.
03-11-2022Skatkis Bonsmara se 20ste produksieveiling 2022 in Vryburg. #SkatkisBonsmara #BonsmaraProduksieveiling2022 #Farmspace #OnsPraatBoer -
Hanrei van Virbac gesels oor dieregesondheid by OVK Vroueboeredag en hoe wurms jou diere beïnvloed.
02-11-2022Hanrei van Virbac gesels oor dieregesondheid by die OVK Vroueboeredag 2022 asook hoe wurms jou diere kan beïnvloed. #Virbac #DiereGesondhe ...Read more