FarmSpace - Agricultural Videos
-
Duurste Suffolk Ram verkoop vir R24 000 by die OTVL Ram en Bulveiling.
26-07-2022Duurste Suffolk Ram verkoop vir R24 000 by die OTVL Ram en Bulveiling wat vandag plaasgevind het net buite Ermelo. #Vleissentraal #OTVL #M ...Read more -
2014 John Deere 6105M op die VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022
26-07-20222014 John Deere 6105M op die VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022. Registreer nou jou trekker of implement of registreer vir die veiling by ...Read more -
Oos-Transvaal Ram en Bulveiling 2022 - Dag 1
26-07-2022Dit is dag 1 van die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling 2022. Moet nie uitmis op Dormer SA, Ile de France Society of SA/Ile de France Genootska ...Read more -
Agro-Masz by Arlington Boeredag 2022. Meer oor hulle hoëspoed dis en grizzly
23-07-2022Fendt en Agro Masz wys hulle staal by Arlington Boeredag 2022. Meer oor hulle hoëspoed dis en Grizzly kombinasie implement. Besoek https:/ ...Read more -
Arlington Boeredag 2022 - Massey Ferguson
23-07-2022Robbie vertel ons meer oor hulle 2640 trekker, 2013 strooier, 6713 trekker en n hele paar ander uit hulle Massey Ferguson reeks. https://www ...Read more -
Agricol - Dekgewasse op pekanneute video 2 van 3. Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute?
22-07-2022Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute? En waarna moet jy kyk? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 2de video van 3 oor ...Read more -
Romador betaal jou vir die indringer bome op jou plaas.
22-07-2022Het jy indringer bome wat jou pla? Romador betaal jou vir die indringer bome op jou plaas. Ek vind meer uit oor hoe dit werk. Kontak Dino by ...Read more -
Langspruit Beesdag 2022 - Wat het Willie Jones vandag geleer?
22-07-2022Willie Jones is een van die manne wat hierdie dag moontlik gemaak het. Jones Masjiene het 'n lekblok saam gebring wat hulle self vervaardig ...Read more -
Molopo Pekans - Kry nou jou Pekanneutboom!
22-07-2022Nou is jou laaste kans om topgehalte Molopo Pekanneutbome te kry. Die Lugpot-stelsel stimuleer konstante nuwe wortelgroei, deurdat daar ‘n ...Read more -
John Deere 2022 RD45F Tafel (1) op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022
22-07-2022John Deere 2022 RD45F Tafel (1) op VS Groeiersgroep Veiling 20 Aug 2022 Registreer nou jou implement of registreer vir die veiling by www.v ...Read more -
2022 John Deere 45 voet Hydra Flex draper tafel (2) op VS Groeiersgroep Veiling 20 Augustus 2022.
22-07-20222022 John Deere 45 voet Hydra Flex draper tafel (2) op VS Groeiersgroep Veiling 20 Augustus 2022. Registreer nou jou implement of trekker o ...Read more -
Hurwitz Farming bied hulle 8ste produksie veiling aan die 6de Augustus 2022
22-07-2022Ons gesels met Simeon van Hurwitz farming oor die vroulike diere wat hulle aanbied by hulle 8ste produksie veiling die 6de Augustus 2022. B ...Read more