'n Gemaklike Wheel Loader - Nampo 2017
Ons is hier by Wacker Neuson se stalletjie op Nampo Oesdag 2017 en hier is 'n wheel loader wat jy die bak aan en af kan hak van die masjien af sonder om uit die kajuit uit te klim. Dis mos lekker!!#nampo2017 #wackerneuson #wheelloader
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595