Wol veilings is tans gestop as gevolg van Bek-en-klouseer - Jacques Le Roux van OVK vertel ons meer

2022-04-04 12:00 AM
Share this post on:
China die grootste invoerder van SA wol het tans sy deure gesluit vir SA Wol. Die pad vorentoe is onseker, Jacques Le Roux hoof van vesel by OVK verduidelik waarom ons nie veilings het nie. Wat staan ons nou te doen en wat is die slegste en beste scenario vir die wol produsente. #Farmspace #JacquesLeRoux #OVK
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595