Wat het Yusuf, 'n Hugenoot teler, na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring?
Yusuf Ravat van YARI STUD se Hugenoot bulle word more, Woensdag, by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling opgeveil wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word.
Vir meer inligting oor sy bulle laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk
Of registreer aanlyn op SwiftVee.
#Hugenoot #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595