Wat doen die ding met die baie wiele? - Nampo Oesdag 2018
Agri-CAD het 'n implement hier by Nampo Oesdag 2018 met verskriklik baie wiele! Hierdie is 'n ripper. Charl vertel ons meer oor hierdie ripper met die baie wiele.#Nampo2018 #AgriCAD #Ripper
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595