Voorbereiding van Bulle vir Teelseisoen met Virbac - Deel 2
Voorbereiding van Bulle vir Teelseisoen met Virbac - Deel 2
Bulle kry altyd nie die nodige aandag in die aanloop tot die teelseisoen nie.
Die genetiese bydrae/invloed van bulle, die koste verbonde aan die aankoop van kwaliteit bulle en die belangrikheid om reproduksie te optimaliseer, noop ons om seker te maak dat bulle die nodige aandag kry om teelgereed te wees!
In die tweede van 2 videos oor die onderwerp, kyk ons na die belangrikheid van inenting, spoormineraalaanvulling, parasietbeheer en algemene bestuursapekte van bulle in aanloop tot die teelseisoen.
#Virbac #FarmSpace
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595