Voed al van Heilbron af - Alfa Expo 2019

2020-02-28 01:00 AM
Share this post on:
Telwierdre Feeds is 'n baie suksesvolle veevoerbedryf. Hulle bestaan sedert die 1990's. Aangesien die gemeente Heilbron en omliggende gebiede 'n klein gemeenskap uitmaak, het die voermolen vinning so bekend geword dat buurlandse en ander nabygelee boere hul mielies na hulle toe gebring het om die die regte resepte vir hul spesifieke behoeftes te bekom #TelwierdreFeeds #AlfaExpo2019
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595