Vir die manne met die skewe lande - Nampo 2017
Hulle noem dit die New Holland Laterale Elevation. Die masjien kan stroop teen 'n helling van 18 grade en dan is al die siwwe en goed nog reguit soos dit moet wees. Baie interessant!!#nampo2017 #newholland #lateralelevation #skewelande #stroper #combine #harvester
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595