Vir die Claas manne - Nampo 2017
Nog een van die baie belangrike stalletjies hier op Nampo Oesdag 2017 - Claas SA. Chris Diederiks van Claas SA vertel ons meer van die twee trekkers wat aanmekaar vas is én die een trekker hang in die lug. Die Axion tel 'n boord trekker op met sy voorste lifts.#nampo2017 #claassa #axion #claastractors #claasimplements
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595