Vind uit wat die Hageland stoet by die Jakaranda Ile de France Veiling, 20 Aug, gaan aanbied.

2022-08-11 10:31 PM
Share this post on:
Ek gesels met Flip en Mark van die Hageland Ile de France stoet oor wat jy op die veiling kan verwag, hulle aanbod en wat hierdie veiling so spesiaal maak. Die Jakaranda Ile de France Veiling vind volgende Saterdag, 20 Augustus 2022, plaas. Hier kom 'n wit warm veiling - so moet nie uitmis nie! #JakarandaIledeFranceVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595