Vacuum Pack - WOW!! - Nampo 2017
Hier is 'n baie interessante stalletjie met masjienerie wat perfek sal werk vir die manne wat baie jag of baie met vleis werk. Future Packaging is hier op Nampo Oesdag 2017 en hulle het 'n baie indrukwekkende vacuum pack masjien saamgebring!#nampo2017 #futurepackaging #vacuumpack
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595