TLU - Grondonteiening sonder vergoeding - Nampo Oesdag 2018
OK, ons is almal moeg vir die onderwerp, maar hierdie is belangrik. Sê jou sê rondom grondonteiening sonder vergoeding! Dit raak almal, net boere nie. Kliek op "Learn More" vul net die vorm in. Die epos word outomaties na die parlement gestuur. Oom Bennie van TLU SA / TAU SA vertel ons hoekom dit belangrik is.#Nampo2018 #TLUSA #TAUSA
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595