Stihl Elektriese Saag - Nampo 2017

2020-02-17 01:00 AM
Share this post on:
By die Stihl stalletjie hier op Nampo Oesdag 2017 is dinge glad nie so stil nie. Die manne maak bietjie geraas met die elekstriese kettingsaag wat hulle vir ons demonstreer.#nampo2017 #stihl #elektriesekettingsaag
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595