Skatkis Bonsmaras veiling vind more 11 uur plaas. Watter bulle moet jy nie op uitmis nie?
Skatkis Bonsmaras veiling vind more, 2 November, om 11 uur plaas net buite Vryburg. Blikkies vertel ons op watter bulle jy nie moet uitmis nie.
Vir meer inligting oor hierdie "copy & paste" aanbieding kontak vir Blikkies by 083 336 0464.
#SkatkisBonsmaras #BonsmaraVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595