Simbra Infomasie Dag en Verse Karnaval - 17de tot 19de Maart
Simbra Infomasie Dag en Verse Karnaval - 17de tot 19de Maart
Hierdie jaar bring die Simbra's iets nuuts en anders na die tafel. Hulle hou 'n Inligtingsdag en Verse Karnaval vanaf 17-19 Maart by die Afridome in Parys!
Gaan kyk gerus wat hulle bied!
Vir meer inligting kontak Kobus Bester op 083 303 4422
#Simbra #InfomasieDag #VerseKarnaval #FarmSpace
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595