Rolo Voermengers/Baalbrekers - Nampo 2017

2020-02-14 01:00 AM
Share this post on:
Ons het reeds die pilmasjien gedoen. Kom ons doen die ander helfte ook. Hoe word die voer verwerk voor dit deur die pilsmasjien gedruk word? Rolo het die regte masjienerie hiervoor. Party sal dit 'n voermenger noem en ander weer 'n baalbreker. Maak nie saak nie, dit doen dieselfde werk. - Nampo 2017#nampo2017 #rolo #voermenger #baalbreker
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595