Ons gesels met Steyn Steenekamp van 2Broers Dormers oor die Dormer SA ras.

2022-10-04 10:09 PM
Share this post on:
Ons gesels met Steyn Steenekamp van 2Broers Dormers oor die Dormer SA ras, waarom hulle so gewild is, asook die rekord-pryse wat hulle die afgelope jaar behaal het. Moet nie uitmis op die volgende veilingsdatums nie: 08 Oktober 2022 - Ruswater 18 Oktober 2022 - Berend 21 Oktober 2022 - Outeniqua Interras Veeveiling 22 Oktober 2022 - Droërivier en 2Broers #DormerSA #2BroersDormers #FarmSpace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595