Ons gesels met Johan oor sy Brahmane wat hier by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
Johan se Brahmane het ons oog hier by die Oos-Tranvaal Ram en Bulveiling gevang, wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word. Ons hoor ook 'n bietjie by hom hoe hy sy Brahman SA bulle teel.
As jy in die mark is vir 'n bul laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk
Of registreer aanlyn op SwiftVee.
#BrahmanSA #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595