Ons gesels met Anton Vos van Vleissentraal oor die Bulgroeitoetsklas Kompetisie.

2022-05-02 12:00 AM
Share this post on:
Ons is by Bloemskou en gesels met Anton Vos van Vleissentraal oor die Bulgroeitoetsklas Kompetisie wat hulle met trots saam Stamboek aanbied. Ons hoor ook hoekom hulle betrokke is en wat hierdie kompetisie alles behels. #BloemSkou #Vleissentraal #FarmSpace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595