Nuwe Staalmeester chippers en splitters te koop op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Staalmeester het 3 masjiene wat hulle wil verkoop. Hierdie masjiene kom almal uit Duistland uit, splinter nuut en is van die beste gehalte. Al wat tweedehands is op die masjiene is die stof. Die BGU Chipper Kombinasie masjien se reserwe prys is R24k + btw. Die GSB 70 Vertical Splitter se reserwe prys is R23k + btw en die Spaltmeister se reserwe prys is R23.5k + btw.
www.farmspacemarket.co.za
***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
#FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Staalmeester #Farmspace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595