Nuwe Rubin 10 van Lemken op Nampo 2019
Ons kyk na hierdie baie groot en indrukwekkende implement wat Lemken hier op die Nampo 2019 toon. Die Rubin 10 vervang die Rubin 9. Ons vind uit wat anders aan hierdie implement is en wat dit beter maak as die Rubin 9 #Lemken #Rubin10 #Nampo2019
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595