Nova Barletta bied 'n paar skitterende skape by die Maluti Dormers se veiling aan.

2023-02-13 09:35 AM
Share this post on:
Die Maluti Dormers se 7de Jaarlikse Produksieveiling is om die draai, moet nie uitmis op 'n paar skitterende skape nie! Datum: 25 Februarie 2023 | Tyd: 11h00 | Plek: Rietkuil, Clocolan Nova Barletta Dormers bied die volgende op die veiling aan: - 250 Kommersiële ooie - 30 SP ooie - 20 SP ramme - 4 Kommersiële ramme #NovaBarlatta #DormerAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595