Niemen Beef Shorthorn Veiling skop more, 15 Oktober 2022, 11:00 af.
Die Niemen Beef Shorthorn Stoet Produksieveiling skop more, 15 Oktober 2022, 11:00 af by Die Krip, Magaliesburg. Ons hoor by Neil watter beeste alles op aanbieding gaan wees en wat jy kan verwag.
Daar is nogsteeds tyd om te registreer.
Vir meer inligting kontak Neil Dry by 083 778 8000 of besoek www.niemenshorthornstud.co.za om die volledige katalogus af te laai.
#NiemenBeefShorthornAuction2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595