Met gras boer . . hoe moeilik kan dit wees?

2020-03-02 01:00 AM
Share this post on:
Hulle moet een van die grootste grasperke he wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Ivan neem my deur die masjien wat die gras oes. 50 stukke gras pas op een palet. Dit neem hulle 9 maande om die gras te laat groei. Dit is regtig 'n baie interessante onderneming #Grasboer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595