McCormick D-Max 125 en 'n Case JX80 op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.

2023-02-18 09:04 PM
Share this post on:
Die McCormick D-Max is oorgedoen en oor gespray. Hierdie trekker is onder die hande van die werkswinkel gehou. Sy reserwe prys is R347k + btw. Die Case JX80 trekker is ook onder die hande van die werkswinkel gehou. Meganies is alles 100% op hierdie trekker. Sy reserwe prys is R246k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #McCormick #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595