Maritz Nel White House Farming gesels oor die kwaliteit wat aangebied word by hul veiling.
Wimpy en Maritz gesels met Tinus oor die kwaliteit wat hulle bied op hul veiling, hulle verkoop diens asook die verse wat op die veiling beskikbaar is.
Moenie 16 Februarie die veiling misloop by Andre Kock en Seuns Veilingkrale, Kroonstad of registreer by Swiftvee om aanlyn te bie.
Kontak: Wimpie Botha 0823214376
#Farmspace #onspraatboer #cattleauction #MaritzNel #WhiteHouseFarming
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595