Landini se Super trekker by Nampo Oesdag 2018
Ek gesels met oom Jaap oor hul Super reeks trekker, Die Super reeks vervang die ou 60 reeks en die Globalfarm reeks trekkers. Die laaigraaf kan van die trekker ontkoppel word indien jy net die trekker nodig het. Om die laaigraaf te ontkoppel vat omtrent so 15 minute.#Nampo2018 #Landini #Super100 #ArgoIndustrial
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595