Laaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020

2020-11-09 01:00 AM
Share this post on:
www.capeboran.co.za - Laaste maar definitief nie die minste nie, Cape Prestige Boran Veiling 2020. Christo Crafford verduidelik waarom die Prestige Boran veiling so belangrike dag op die Boran Kalender is. Die veiling vind plaas net buite Mosselbaai te Rietvlei plaas. Spotgoedkoop verblyf beskikbaar by Tsogo Sun, heerlike spys en nektar vir die tong Vrydagaand en 'n kuier om nie te mis nie. Vir meer inligting besoek www.capeboran.co.za #PrestigeAuction #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #Borancattle
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595