Kverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Jupidex het 4 ES100 reeks omslaan ploeë wat hulle op die veiling sit. Hierdie implemente is in 'n uitstekende toestand. Reserwe prys vir die 3 skaar ploeg is R315k + btw. Die 4 skaar ploeg se reserwe is R338k + btw. Die 5 skaar ploeg se reserwe is R417k + btw en die 6 skaar ploeg se reserwe prys is R477k + btw.
www.farmspacemarket.co.za
***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
#FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595