Kverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.

2023-02-22 09:08 AM
Share this post on:
Kverneland TA 4336 CR Mower Conditioner op Farmspace Market. Hierdie snyer is splinter nuut. Dit is 'n 2020 model en sy reserwe prys is R630k + btw. Die snyer het nog glad nie gewerk nie. Sit jou bod in voor iemand anders jou voorspring. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Kverneland #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595