Kverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Kverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Jupidex het hierdie twee implemente wat op die veiling gaan wees. Hierdie masjiene is nuut. Hulle weet nie hoe grond smaak nie. Die Enduro Pro 3000 se reserwe prys is R272k + btw en die Enduro Pro 3500 se reserwe prys is R312k + btw.
www.farmspacemarket.co.za
***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
#FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595