Krone 1290 HDP: 2016 - Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022

2022-02-09 12:00 AM
Share this post on:
Een van die Krone Big Pack balers wat ons het. Hierdie baler is 'n 1290 HDP, jaarmodel 2016. Die baler is baie mooi opgepas en is in puik kondisie vir 'n tweedehandse baler. Kyk uit vir hierdie baler op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595