KragDag 2022 - Kry beurtkrag en soortgelyke uitdagings jou onder? Hulle het 530 uitstallers vir jou!

2022-08-03 09:18 AM
Share this post on:
Alternatiewe krag, opvoedkunde, veiligheid, landbou, buitelewe en kragtoerusting is van die onderwerpe wat KragDag aanspreek. Bring jou familie en geniet die dag saam met gaskunstenaars in die biertuin. Doen jou eie ding - KragDag! Koop jou kaartjies by www.kragdag.co.za #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595