Klein Kubota Excavator - Nampo Oesdag 2018
Kubota het 'n backactor hier by Nampo Oesdag 2018 wat so klein is, die masjien sal deur 'n deur pas. Die ding kan sommer binne in jou huis grawe!#Nampo2018 #KubotaSA #SmithPowerEquipment #Backactor
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595