KZN Brangus Informasie Dag - Dewald Vosloo praat bulle

2021-03-02 01:00 AM
Share this post on:
Dewald Vosloo van Saamstaan Voere gesels oor bulle tydens die KZN Brangus Informasie-dag. Funksionele doeltreffendheid en "fancy points". Die video is in Afrikaans en Engels. Elke jong stoetboer kan maar gerus na die man luister. #Saamstaanvoere #Brangus #BrangusKZN #FarmSpace #vsagri
Mentioned Brands:
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595