Johan Dannhauser van Considerata SA gesels oor sy vroulike diere op aanbieding en die Droughtmaster
Johan Dannhauser van Considerata SA gesels oor sy vroulike diere wat hy aanbied op 7 April in Parys, by die Afridome. Ons praat oor genetika die belangrike rol van Indicus in die ras. Hy gesels ook oor die groei van die ras en die kommersiële waarde van die Droughtmaster in die huidige voerkraalstelsel van Suid-Afrika.
#Farmspace #JohanDannhauser #ConsiderataSA #Droughtmaster
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595