Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat die ras na OTVL Ram & bul Veiling bring.
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat die ras na OTVL Ram & bul Veiling bring . Hy glo hulle sukses op die veiling is as gevolg van kwaliteit wat die ras aanbied. Registreer aanlyn by SwiftVee om aanlyn te bie.
Jy kan die katalogus ook aflaai op die skakel: https://bit.ly/3PU1TeS
#OnsPraatBoer #OnsPraatVleismerino #savm Vleissentraal Ermelo #RamenBulVeiling
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595