Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Ram en Bulveiling.
Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Ram en Bulveiling asook wat jy van sy ramme op hierdie jaar se Vleissentraal Ermelo Ram en Bulveiling kan verwag.
As jy aanlyn wil bie, kan jy dit doen by SwiftVee of kontak vir Vleissentraal indien jy dit telefonies wil doen.
Kliek op die skakel vir die ram katalogus: https://bit.ly/3PU1TeS
Kliek op die skakel vir die bul katalogus: https://bit.ly/3Jb3cEk
#VleisSentraal #RamEnBulVeiling #OnsPraatBoer #FarmSpace
Mentioned Brands:
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595