Jakkalsvlei het gawe mense, 'n top restaurant en 'n fantastiese wyn seleksie.
Jakkalsvlei wys hulle is meer as net n wynboer vir sy buurman Christo Meyer deur een van die borge te wees by die jaar se Cape Prestige Boran Auction. Jantjie van Jakkalsvlei vertel ons meer oor die plaas en sy wyn seleksie. As jy in die suidkaap is maak seker jy kom hier uit. #Jakkalsvlei #PrestigeBoranVeiling #Wyn #TotalAgri #KingPriceAgri
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595