Jabea Borane bied die jaar 5 stoet bulle aan die 18 Februarie 2023, Kroon Boma

2023-02-08 11:42 AM
Share this post on:
Danie Strydom bied soos altyd min maar kwaliteit bulle aan. Danie is al sy hele lewe in die beesbedryf en verstaan die bydrae wat bul lewer. Sy diere, is vrugbaar, ekonomies en funksioneel. Moenie die geleentheid mis om van die Jabea bulle deel te maak van jou kudde nie. Datum: 18 Februarie Plek: Kroon Boma, KroonStad Tyd: 11:00 Aanlyn: MEERKAT Online Auctions Kontak: Simon Hughes: 082 491 8286
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595