JBH Group se 8ste Produksie veiling die 24ste Februarie te Lichtenburg

2022-02-03 12:00 AM
Share this post on:
Rocco neem ons deur sy produksie stelsel, waar hy sy bulle koop en waarom is die Simbra sy ras van keuse en wat jy kan verwag om by JBH Simbras te koop. Die veiling vind plaas op die plaas Rietgat, net buite Lichtenburg. Vir meer inligting kontak Rocco Botha - 076 205 5116
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595