Hurwitz Farming koop 'n unieke bul vir R880 000 by die Mambushi Boran veiling 2020
Hurwitz Farming koop unieke bul vir R880 000 by die Mambushi Boran veiling. Simeon en Jarren Hurwitz het weereens gewys as dit kom by genetika weet hulle wat is belangrik. Baie geluk MXM Mambushi Dieprooi met 'n baie suksevolle veiling. #Total_Agri
#FarmSpace #KingPriceAgri
×
CONTACT US
OR CONTACT US DIRECTLY
SALES
Angeliqa Vorster
angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595