Hoekom n wolfees hou by Middelburg in die Kaap? En wat kan ons verwag?

2022-06-12 12:00 AM
Share this post on:
Ons gesels met Marlize en Nelmi oor die geskiedenis van Middelburg en hoekom hulle besluit het om n wolfees hier aan te bied. As jy wil sokkie saam Riaan Benade, meer leer oor die dorpie en waar jou gunsteling trui vandaan kom moet jy n draai maak by www.karoowinterwoolfestival.com. #WoolFestival #middelburg #Festival #RiaanBenade #farmspace
×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595